maluti 10-04-13.pdf

8
TEL: 058 - 303 5407 WEDNESDAY 10 APRIL 2013 FREE Koerant met hart The paper with heart I Marguerite Vermeulen en Maryke Swart DIE Paramount Aviation Acade- my op Bethlehem het vandees- week sy eerste vlieënier van Bohlokong sy eerste solovlug laat vlieg. “Dit het wonderlik gevoel, self al het ek nie vooraf daarvan geweet nie. “Ek voel soos ’n vlieënier,” het Khotso Motsoeneng (22) net ná die vlug gesê. Motsoeneng se instrukteur, Barry Neethling, het hom op 8 April verras om alleen te gaan vlieg. Hy het in 2010 ’n vliegkursus aan die destydse Aero Care gedoen, maar moes weens ’n gebrek aan geld eers ophou vlieg. Verlede maand het hy weer begin lesse neem nadat die Dihlabeng-munisipaliteit hom ’n beurs aangebied het. Motsoeneng staan nou op 23 vlieguur. Dit is byna die helfte van wat hy nodig het om sy vlieglisensie te bekom. Hy het in 2009 aan die Hoërskool Retief op Kestell gematrikuleer. Sy droom om ’n vlieënier te word kom van skool af. “Ander kinders het van universiteit gepraat, maar ek wou graag vlieg,” vertel hy. Hy het gesê ’n destydse inwoner van Bohlokong, Letsika Mokoena wat deesdae vir die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) vlieg, het hom geïnspireer om sy droom na te jaag. Motsoeneng is ’n werknemer by CTM op die dorp. Tanja Sheppard, assistentbe- stuurder van CTM, sê: “Ons is baie, baie trots op hom. “Hy is ’n baie goeie werker en ons gun dit vir hom om iets te wil bereik.” Thandi Hadebe van die portefeulje: ekonomiese ontwik- keling van die munisipaliteit en Lebohang Mofokeng van die portefeulje: opkomende besighe- de was ook Maandag op die vliegveld op Bethlehem om Motsoeneng met sy vlug te ondersteun. In wolke oor solovlug In wolke oor solovlug Vlieg weer nadat hy lesse moes staak KHOTSO MOTSOENENG word met vonkelwyn deur sy instrukteur ná sy eerste solovlug Maandag begroet. Van links is Joggie Prinsloo, Thandi Hadebe, Motsoeneng, Jaco Smit, Barry Neethling en Lebohang Mofokeng. Inlas: Khotso Motsoeneng het pas ná sy eerste solovlug op die Bethlehemse vliegveld geland. Foto: Marguerite Vermeulen

Upload: maluti-news

Post on 04-Mar-2016

234 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Maluti 10-04-13.pdf

TRANSCRIPT

Page 1: Maluti 10-04-13.pdf

TEL: 058 ­ 303 5407 WEDNESDAY 10 APRIL 2013 FREE

Koerant met hart The paper with heartI

Marguerite Vermeulenen Maryke Swart

DIE Paramount Aviation Acade-my op Bethlehem het vandees-week sy eerste vlieënier vanBohlokong sy eerste solovluglaat vlieg.

“Dit het wonderlik gevoel, selfal het ek nie vooraf daarvangeweet nie.

“Ek voel soos ’n vlieënier,” hetKhotso Motsoeneng (22) net nádie vlug gesê.

Motsoeneng se instrukteur,Barry Neethling, het hom op 8April verras om alleen te gaanvlieg.

Hy het in 2010 ’n vliegkursusaan die destydse Aero Caregedoen, maar moes weens ’ngebrek aan geld eers ophouvlieg.

Verlede maand het hy weerbegin lesse neem nadat dieDihlabeng-munisipaliteit hom ’nbeurs aangebied het.

Motsoeneng staan nou op 23vlieguur.

Dit is byna die helfte van wathy nodig het om sy vlieglisensiete bekom.

Hy het in 2009 aan dieHoërskool Retief op Kestellgematrikuleer.

Sy droom om ’n vlieënier teword kom van skool af.

“Ander kinders het vanuniversiteit gepraat, maar ek wougraag vlieg,” vertel hy.

Hy het gesê ’n destydseinwoner van Bohlokong, LetsikaMokoena wat deesdae vir die

Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL)vlieg, het hom geïnspireer om sydroom na te jaag.

Motsoeneng is ’n werknemerby CTM op die dorp.

Tanja Sheppard, assistentbe-stuurder van CTM, sê: “Ons isbaie, baie trots op hom.

“Hy is ’n baie goeie werker enons gun dit vir hom om iets te

wil bereik.”Thandi Hadebe van die

portefeulje: ekonomiese ontwik-keling van die munisipaliteit enLebohang Mofokeng van die

portefeulje: opkomende besighe-de was ook Maandag op dievliegveld op Bethlehem omMotsoeneng met sy vlug teondersteun.

In wolke oor solovlugIn wolke oor solovlugVliegweernadat hylessemoesstaak

KHOTSOMOTSOENENGwordmet vonkelwyn deur sy instrukteur ná sy eerste solovlugMaandag begroet. Van links is Joggie Prinsloo, Thandi Hadebe,Motsoeneng, Jaco Smit, Barry Neethling en LebohangMofokeng. Inlas: Khotso Motsoeneng het pas ná sy eerste solovlug op die Bethlehemse vliegveldgeland. Foto: Marguerite Vermeulen

Page 2: Maluti 10-04-13.pdf

2 MALUTI, WEDNESDAY 10 APRIL 2013

Koerant met hart The paper with heartI

Gedruk deur Paarl Coldset

Tel: 051 430 1050

Nelson Mandelarylaan 79

Bloemfontein

Verkoopsbestuurder:Coleen Cilliers

Sel: 083 411 1064

[email protected]

Redakteur: Lynda Greyling

Sel: 082 484 2080

Tel: 058 303 5411

[email protected]

18 APRIL – ’n Poli-siëringsforumverga-dering vir Panorama,Hospitaalheuwel,Jordania en La Pro-vence word om17:00 in die Seder-hof-gebou gehou. Al-mal is welkom. Na-vrae: 058-307-5700.19 tot 21 April –

Tydens die Christus-fees word blommedeur die blommeklubuitgestal. Die publiekkan in die Metropoli-tan-sentrum daarnagaan kyk. Die Beth-lehem-koor onderleiding van HansieJordaan sal op 20April optree. Rig na-vrae aan Retha Fou-rie by 083-274-5468.

DIE 17de jaarlikse Clarens Dinosaur Fun Wun is die afgelope naweek op Clarens gehou. Volgens die organiseerders, Sue en David Groenewald, was dit vanjaar besonder gewild metmeer as 250 inskrywings.

SOTHO, Zoeloe,Afrikaans . . . Diekleuters van die An-chor-kleuterskool opBethlehem het ’n kul-turele dag gehouwaartydens hulle vol-gens hul kultuur aan-getrek het.

Getooivolgenskultuur

Gaan na onswebblad bywww.maluti-news.co.za virmeer nuus enfoto’s.

Page 3: Maluti 10-04-13.pdf

MALUTI, WEDNESDAY 10 APRIL 2013 3

CONTACT:• Gauteng North, Mpumalanga, Limpopo: Melanie Raitt 084 174 5000• Gauteng South: Sean van der Westhuizen 011 324 8000• Free State, North West and Northern Cape: Dirk van der Walt 084 777 8205• KZN: Dino Naicker 031 570 6000• Eastern Cape: Rob Ermes 084 567 5555• Western Cape: Francois van Zyl 021 935 7000

CALLING ALL ENTREPRENEURS

GOT WHAT IT TAKESTO BE A CELL C DEALER?CELL C INVITES YOU TO TAKE UP A GREAT BUSINESSOPPORTUNITY IN THIS REGION.

JHB41206/R

SIGN UP AS A DEALER TO SELL CELL C POSTPAID

AND/OR PREPAID PRODUCTS AND SERVICES,

AND BENEFIT FROM:

• Discounts on all Cell C products purchased for resale

• Annuity income

APPLICANTS MUST:

• Be a legal entity that qualifies to sign a contract with Cell C

• Have the finance to cover the initial investment and operating expenses

GOT WHAT IT TAKES GOT WHAT IT TAKES GOT WHAT IT TAKES TO BE A CELL C DEALER?TO BE A CELL C DEALER?TO BE A CELL C DEALER?TO BE A CELL C DEALER?TO BE A CELL C DEALER?CELL C INVITES YOU TO TAKE UP A GREAT BUSINESS CELL C INVITES YOU TO TAKE UP A GREAT BUSINESS CELL C INVITES YOU TO TAKE UP A GREAT BUSINESS

• Gauteng North, Mpumalanga, Limpopo: Melanie Raitt 084 174 5000• Gauteng North, Mpumalanga, Limpopo: Melanie Raitt 084 174 5000

OPPORTUNITY IN THIS REGION. OPPORTUNITY IN THIS REGION. OPPORTUNITY IN THIS REGION. OPPORTUNITY IN THIS REGION. OPPORTUNITY IN THIS REGION. OPPORTUNITY IN THIS REGION. OPPORTUNITY IN THIS REGION.

SIGN UP AS A DEALER TO SELL CELL C POSTPAID

AND/OR PREPAID PRODUCTS AND SERVICES,

AND BENEFIT FROM:

• Discounts on all Cell C products purchased for resale

• Be a legal entity that qualifi es to sign a contract with Cell C

• Have the fi nance to cover the initial investment and operating expenses

SIGN UP AS A DEALER TO SELL CELL C POSTPAID

Page 4: Maluti 10-04-13.pdf

4 MALUTI, WEDNESDAY 10 APRIL 2013

KAREN KIESER van Bethlehem het haar jasse op die jaarlikse Paasfees-vlooimark op dieplein op Clarens verkoop. Foto: Lynda Greyling

Verkoop jasse op mark

FANIE SCHOEMAN, Bethle-hem:

WANNEER is ’n mens vry?Wat vir een mens vryheid be-teken, is nie noodwendig virdie ander mens vryheid nie.’n Vriend het my gevra om

’n brief oor die rol van vrouein die samelewing te skryf. Diematewaartoe gelyke regte dieafgelope jare aan vroue toe-geken is, maak die begripemansipasie ingewikkeld.Die verandering het die af-

gelope jare momentum gekry.Hoewel dit met omsigtigheidbenader moet word om nieaanstoot te gee nie skryf eksoos ek dit waargeneem enondervind het.Vroeër jare was vroue bin-

nenshuis aktiewer as buitens-

huis en was hulle beskou asdié wat kinders in die wêreldmoes bring, hulle moes groot-maak en versorg. Sy moesook die huishouding te middevan druk uit verskillende oor-de behartig. Tradisioneelmoes die man buitenshuiswerk en organiseer.Vroue het hul voet dwars

gesit en ’n groter deel vir hulleopgeëis. Al het vroue nog nieoral gelyke geleenthede nie,neem hulle meer senior pos-benamings aan.Vroueleiers in die politiek is

vandag algemeen en topbe-

stuursposte bybanke, selfs bydie Reserwebank, word deurvroue opgeraap.Ook in die buiteland word

vroue in die politiek raakge-sien. In Israel het ’n vrou diewarm sitplek ten tyde van diePalestynse aanvalskwessiegehad, in Engeland is Marga-reth Thatcher bekendas ’n ys-tervrouendieDuitsekanselieris ook ’n vrou.Jy kan daagliks vir nog sul-

ke vroue uitkyk. Hulle laat hul-le in die sakewêreld geld enbehou steeds hul vroulikheid.’n Vroulike bankbestuurder,president of direkteur blysteeds ’n moeder en tuiste-skepper. Sy kan nog die woel-waterkleinseun se toon watteen ’n klip gestamp is, ge-sond soen.

Vroue benut hul vryheidKoerant met hart The paper with heartI

Briewe / Letters

Page 5: Maluti 10-04-13.pdf

MALUTI, WEDNESDAY 10 APRIL 2013 5

Alwaysthereforyou

WEEKLYWINNERS

Pick n Pay endeavours to meet the demand for these promotional items, but stocks are limited. Somestoresmaynotstocksomeoftheseproducts. Please check availability: 0800 11 22 88 (toll free landline only. Cellphone rates apply). We strive to ensure all printed information is correct, but will not be liable for any print errors thatmay occur. Advertised prices are inclusive of VAT where applicable. We reserve the right to limit quantities. smartshoppertermsandconditionsapply. Certain products are excluded from the smart shopper programme, please see in store or go online for more details.

1177049B_E

PleaseRecyclewww.picknpay.co.za

TOLL FREE: 08001122 88(LANDLINE ONLY. CELLPHONE RATES APPLY)

CUSTOMERCARE

5699Nescafé Ricoffyin Tin 750g

3199PnP no nameTM

Frozen ChickenBraaipak 2kg

3299Bulk Pork Pack(Consists of Roast,Chops, Rashers &Stew Cuts)

per kg

Producst have been styled for photography

PRICESVALID9-14APRIL2013AT ALL PICK N PAYSUPERMARKETS, FAMILY STORES, MINIMARKETS AND HYPERSIN GAUTENG, FREE STATE, NORTHWEST, MPUMALANGA, LIMPOPO, UPINGTON, KIMBERLEY, KURUMAN AND VRYBURG.EXCLUDING BOTSWANA, NAMIBIA, SWAZILAND, LESOTHO AND EXPRESS STORES.smart shopper points will still apply in Express and Daily Stores.

4989EverFresh Full Cream,Low Fat or Fat FreeLong Life Milk6 x 1 litre

Each

PLUSEARNPOINTS

PEP

1579Sasko Cake WheatFlour 2.5kg

1799Tastic Rice2kg

3499Nescafé CappuccinoAssorted 12s, 10s,8s or 6s

Each

9995SAVE25.00N

OW

ONLY

per pack

Huggies Dry ComfortBulk Pack Mini 66s,Midi 58s, Maxi 50sor Junior 44s

7599Olof BerghBrandy750ml

13699Castle LagerNon-returnable Bottles24 x 340ml or Cans24 x 330ml

per case

CASE PRICE

4999Bulk Beef Mince

per kg

Page 6: Maluti 10-04-13.pdf

6 MALUTI, WEDNESDAY 10 APRIL 2013

Marguerite Vermeulen

VOLHOUBAARHEID in die landbousektorword ’n al groter kwessie wat die publiek land-wyd sal raak.“Skerp verhogings in (landbou-) koste sal

’n enorme impak op voedselsekuriteit hê,” lui’n onlangse nuusverklaring deur AartappelsSuid-Afrika.Indien die minimum loon tot R105 per dag

styg, sal arbeidskoste met 25% styg.Sedert 2012 het brandstofpryse met meer

as 40% gestyg en elektrisiteitskoste sal in2013 met 16% vir ’n gemiddelde aartappel-plaas styg.Hierdie verhoogde pryse plaas die netto in-

komste van boerderye en produsente se op-brengs op hul kapitaal onder druk wat hul be-leggingsbesluite sal beïnvloed.“Beleggings in landbou is een van die doel-

treffendste strategieë om armoede enhongersnood te bekamp,” lui die verkla-ring.In ’n onlangse verslag van die voedsel en

landbou-organisasie is die gebiede waar be-leggings in landbou stagneer of gedaal hetook die episentrums van armoede en hon-gersnood in die hedendaagse wêreld.Onlangse onrus oor minimum lone in die

Wes-Kaap het opnuut die gesprek aan diegang gesit rakende die volhoubaarheid vanlandbou te midde van stygende insetkoste.Weens die hoë insetkoste beteken dit vir

boere dat hulle al minder ruimte het vir fouteen ’n groter kans het vir ’n negatiewe kontant-vloei – die begin van bankrotskap.

Stygings bedreigvoedselsekuriteit

AARTAPPELBOERE is hoopvol vir ’n goeieopbrengs die seisoen. Foto: Marguerite Vermeulen

BOERE in die distrik sal eersdaags begin om aartappels te oes. Hier is ’n aartappelland op ’n plaas buite Bethlehem. Foto: Marguerite Vermeulen

DIE jongste twee bywoners van die Stigtingsdagviering wat Saterdag in die stadsaalop Bethlehem gehou is, is Anmari Rothman (links) en JG Rothman (regs). Saam methulle is Pieter Olivier (organiseerder). Foto: Marguerite Vermeulen

Geniet Stigtingsdagviering terdeë

Page 7: Maluti 10-04-13.pdf

MALUTI, WEDNESDAY 10 APRIL 2013 7

Cold BustersCold BustersCold Busters

Rouxstraat 11ABethlehem

058 303 9159(Mr Door & Gate)

Bethlehem se eiebraai- en kaggelfabriek

Bethlehem se eiebraai- en kaggelfabriek

For all tombstones andrepairs to damagedtombstones, as well asepitaphs, etc. Pleasephone 058 303 4840.

Was vansitkamerstelle,

volvloermatte enmotorsitplekke.

Uitsuig van water.Gratis kwotasies.

Skakel

Ronel 082 788 1483

Liezbeth soek werk: Kom-buis, skoonmaker/kinderoppaser. Voltyds ofdeeltyds. Skakel 073 089 7526.

Benodig die dienste van 'nsekuriteitsbeampte metGraad C en rybewys asook'n Oprateur. Albei poste be-hels skofte. Faks verkorteCV na 058 303 4422.

131 FIRSTRANDBANK LIMITED/HLJANEKE(3/9028727)SAAKNOMMER:

2397/2010

NOTICE OF SALE INEXECUTION BY WAYOF AN AUCTIONFREE STATE HIGHCOURT, BLOEMFON-TEIN, REPUBLIC OFSOUTH AFRICA.In the matter between:FIRSTRAND BANKLIMITEDPLAINTIFFandHENDRIK LOUIS JANEKEDefendantNOTICE OF SALE INEXECUTION BY WAY OFAN AUCTIONIn pursuance of a judgementgranted on 19 April 2012, bythe abovementionedHonourable Court andunder a writ of exectionissued thereafter, the

immovable property listedhereunder will be sold inexecution by way of anauction on the 19th day ofApril 2013 at 11:00 am atDIHLABENG LOCALMUNICIPALITY, BOTHASTREET, ROSENDAL to thehighest bidder:Description: Erf 152, RO-SENDAL , DISTRICT FICKS-BURG, PROVINCE FREESTATEIn extent: 2974 (TWOTHOUSAND NINEHUNDRED AND SEVENTYFOUR) SQUARE METRES,held by the ExecutionDebtor under Deed ofTransfer No. T8743/2001Improvements: A commondwelling consisting of: 2storey unit with entrancehall, lounge, family room,dining-room, kitchen,scullery, 4 bedrooms,bathroom, shower, 2 WC, 4carports, storeroom.Zoning: residentialpurposes.The details of improvementsand zoning are notguaranteed. The onus is onthe puchaser to establish thecorrectness thereof. The saleshall be subject to theprovisions of the High CourtAct and rules. Theconditions of sale may beinspected at the offices ofthe Sheriff, 21 ZIEHLSTREET , FICKBURG 9730for a period of not less than20 days prior to the date ofthe Sale in Execution as setout above. Registration as abuyer, subject to certainconditions, is required and

will be subject to theConsumer Protection Act,No. 68 of 2008, and theregulations in terms thereof.(URL:http://www.info.gov.za/view/DownloadFileAction?id=99961http://www.info.gov.za/view/DownloadFileAction?id=145414: Compliance of the re-levant Fica-legislation (i.r.oidentity of the purchaserand address particulars),payment of registration feesand acceptance of theauctioneer's registrationconditions.The auction will beconducted by the office ofthe SHERIFF OF FICKS-

BURG and THE SHERIFFOF FICKSBURG will act asauctioneer(s). Advertisingcosts at current publicationtariffs and sale costsaccording to aforementionedrules of court will apply.DATED at BLOEMFON-TEIN on 27 March 2013.JH CONRADIE(FIR50/0723/ES)ROSSOUWS ATTONEYS119 President Reitz AveWestdeneBLOEMFONTEIN 9300Docex 31, BloemfonteinTel. 051 506 2500Fax 051 430 6079

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

Page 8: Maluti 10-04-13.pdf

8 MALUTI, WEDNESDAY 10 APRIL 2013

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

ALTESAAM 21 atlete van dieBethlehem-marathonklub hetonlangs aan die jaarlikse TweeOseane-marathon in die Kaapdeelgeneem. Altesaam 20 hetdie 56 km-afstand gehardloopen een het die 21,2 km voltooi.Uit die klub het Daniel Mota

die beste tyd opgestel.

Hy het die 56 km in 03:52:39voltooi. Ander atlete vanBethlehem wat hom gevolg het,is Johan de Bruyn met04:23:39, Mpho Motaung met04:33:45 en Hlohloane Mhlambemet 04:40:19. Elsabé Cilliers hetdie 21,2 km- wedloop in02:34:17 voltooi.

Atlete wys hul slag in marathon

DIE Oudskoliere-rugbyklub het dieafgelope naweek dieCollegians-rug-byklub op sy tuisveld met 36-6 ge-klop.Die rustydtelling was 12-3 in die

Oudskoliere se guns.Collegians het slegs met ’n skop

in elke helfte punte aangeteken.Die vleuel Jacques Odendaal en

die kaptein. Nico Nieuwenhuizen.

het albei twee drieë gedruk.Zavian Miles was die voorspeler

van die wedstryd en Stephan Schoe-man die agterspeler van die wed-stryd.

Oudskoliere gee vetZAVIAN MILES van Oudskoliere sit die bal agter die pale neer in die doodsnikke van die wedstryd op hul teenstandersse tuisveld. Foto: Marguerite Vermeulen

HUISAD/MA/AUG11/JJ

Koerant met hart The paper with heartI

Koerant met ‘n hart vir sy mense,

sy adverteerders en sy omgewing.

Koerant met ‘n hart vir sy mense,

sy adverteerders en sy omgewing.

Skakel

Johan 081 438 7715

Redene 082 405 5019

vir u advertensiebehoeftes.