maluti 01 04 2015

8
TEL: 058 - 303 5411 WOENSDAG 1 APRIL 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE Koerant met hart The paper with heart I LINKS: Die kwartaal het vir die leerlinge aan die Laerskool Truida Kestell op ’n hoogte- punt afgesluit. Die hoof, Kobus Pelser, het verjaar en elkeen het ’n kolwyntjie gekry om dit te vier. Kaskarwedrenne is boonop ge- hou. Leerlinge het kleurryk aangetrek, aan Kansa se Shavathon deelgeneem en teen mekaar meegeding in die renne wat ten bate van die gr. 5’s se toerfonds gehou is. Hier is Ernst Shannon in die kaskar, met Janru Grobbelaar (links) en Esias van Vuuren wat laat waai. Foto’s: Lynda Greyling BO: Stoot daardie kaskar, stoot! Gr. 4-leer- linge aan die Laerskool Truida Kestell wat op die skool se pretdag aan die kaskarwed- ren deelgeneem het, is van links, voor (in die kaskarre): Mariné van Huyssteen, Bren- da van Niekerk en Brendon Huxtable; agter: Retha van Huyssteen, Lynette Bester, Anne- lie van Huyssteen, Elri Corbett, Jeremiah Pillay en Warishaa Cassim. Gee dié wiele woema SOLOMONS HOME WAREHOUSE We at Solomons Mica care for your safety. Please ask one of the staff members to assist with safety protocol. Prices include VAT - Cash & Carry No Dealers - Limited Quantities - Errors and/or Omissions Excluded C/o Malan and Riemland Street, Bethlehem Tel. 058 303 4930 Jou Vriendelik alles winkel SOLOMONS HOME WAREHOUSE "Friend” Solomons Mica now on 'n Groot dankie aan al ons vriendelike personeel vir julle harde werk! Dankie ook aan ons lojale kliënte vir die nominasie en al julle stemme. 'n Groot dankie aan al ons vriendelike personeel vir julle harde werk! Dankie ook aan ons lojale kliënte vir die nominasie en al julle stemme. 'n Geseënde Paasfees word julle almal toegewens! X1PXFCPH-MA010415 Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEM Tel. 058 303 2687/058 303 3048 BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES BUY PER BOX and SAVE !! BULK BUYS = BARGAIN PRICES Wholesale prices direct to the public! SPECIALS BATTERED HAKE FILLETS 2,5 DOZEN EGGS (x-LARGE) 5 KG CHICKEN THIGHS 5 KG CHICKEN WINGS R59,95 /KG R29,95 EA R114,95 /BOX R141,95 /BOX X1PXFDDD-MA010415

Upload: maluti-news

Post on 21-Jul-2016

286 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Maluti 01 04 2015

TRANSCRIPT

Page 1: Maluti 01 04 2015

TEL: 058 ­ 303 5411 WOENSDAG 1 APRIL 2015 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE

Koerant met hart The paper with heartI

LINKS: Die kwartaal het vir die leerlinge aandie Laerskool Truida Kestell op ’n hoogte-punt afgesluit. Die hoof, Kobus Pelser, hetverjaar en elkeen het ’n kolwyntjie gekry omdit te vier. Kaskarwedrenne is boonop ge-hou. Leerlinge het kleurryk aangetrek, aanKansa se Shavathon deelgeneem en teenmekaarmeegeding in die rennewat ten batevan die gr. 5’s se toerfonds gehou is. Hieris Ernst Shannon in die kaskar, met JanruGrobbelaar (links) en Esias van Vuuren watlaat waai. Foto’s: Lynda Greyling

BO: Stoot daardie kaskar, stoot! Gr. 4-leer-linge aan die Laerskool Truida Kestell watop die skool se pretdag aan die kaskarwed-ren deelgeneem het, is van links, voor (indie kaskarre): Mariné van Huyssteen, Bren-da van Niekerk en Brendon Huxtable; agter:RethavanHuyssteen, LynetteBester, Anne-lie van Huyssteen, Elri Corbett, JeremiahPillay en Warishaa Cassim.

Gee diéwiele woema

SOLOMONS

HOME WAREHOUSE

We at Solomons Mica care for your safety. Please ask one of the staff members to assist with safety protocol.

Prices include VAT - Cash & CarryNo Dealers - Limited Quantities -Errors and/or Omissions Excluded

C/o Malan and Riemland Street,Bethlehem Tel. 058 303 4930

Jou Vriendelik alles winkelSOLOMONS

HOME WAREHOUSE

"Friend” Solomons Mica now on

'n Groot dankie aan al ons vriendelike personeelvir julle harde werk!

Dankie ook aan ons lojale kliënte vir dienominasie en al julle stemme.

'n Groot dankie aan al ons vriendelike personeelvir julle harde werk!

Dankie ook aan ons lojale kliënte vir dienominasie en al julle stemme.

'n Geseënde Paasfees word julle almal toegewens!

X1PXFCPH-MA010415

Cor. Malan and Murray Streets, BETHLEHEMTel. 058 303 2687/058 303 3048

BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =

BARGAIN PRICES

BUY PER BOXand SAVE !!BULK BUYS =

BARGAIN PRICES

Wholesaleprices directto the public!

SPECIALSBATTERED HAKE FILLETS

2,5 DOZEN EGGS (x-LARGE)

5 KG CHICKEN THIGHS

5 KG CHICKEN WINGS

R59,95 /KG

R29,95 EA

R114,95 /BOX

R141,95 /BOX

X1PXFDDD-MA010415

Page 2: Maluti 01 04 2015

2 MALUTI, WOENSDAG 1 APRIL 2015

DIE Cluny Animal Trust se derdejaarlikse gholfdag word op 9 Meiop die Clarens Golf and TroutEstate (Clarens­gholfbaan) gehou.Die trust verseker die welstand

van diere in die Oos­Vrystaat,veral verwaarloosde diere watonder swak versorging ly.Dit is ’n onafhanklike, nie­wins­

gewende organisasie wat inFebruarie 2011 deur dr. KatherineBarker gestig is wat haar veeart­seny­praktyk in Fouriesburggevestig het.Die trust wil die onnodige lyding

van diere verlig en die eienaarsen publiek inlig omtrent dierege­sondheid, dierevoeding en ookpraktyke om siektes en dieverspreiding daarvan te voorkom.Die swak versorging van diere

kom onder ’n breë spektrum vandie bevolking voor en is dikwelsweens onkunde, eerder as netarmoede.Die trust verwag om binnekort

’n mobiele kliniek en hospitaal ingebruik te neem wat diensteaansienlik sal verbeter.Die praktyk het ’n klein werks­

mag wat ’n enorme taak ophande het en alle ondersteuningen skenkings, ook tyd, word baiewaardeer.Die trust ontvang ook graag

skenkings van gebruikte goedere

soos klere en meubels watverkoop word om koste te helpdelg.Spelers wat aan die gholfdag

deelneem, gaan volgens ’n

vierbal­beterbal­formaat, met tweetellings wat tel, speel.Die gholfdag beoog om bewust­

heid van die trust en die werk watdaardeur gedoen word op plaasli­

ke en streeksvlak te skep, asookom deurlopende finansiering virdie trust te bewerkstellig.Bel Gerhard Meintjes by

082­925­4185.

2 tot 4 APRIL: Die Naudéfeesword ter nagedagtenis aanFrancois Paulus Naudé, stigterslidvan Bethlehem, gehou. Rig navraeaan Francois Naudé by 082­825­5393 of Willem Naudé by 083­630­4008.15 tot 17 April: Die Immer­

groen­blommekunsklub se ledehou weer ’n Paasfees­uitstallingin die Metropolitan­sentrum. Dielede se rangskikkings sal verskil­lende Bybelverse uitbeeld. Almalis welkom om die uitstalling byte woon.

Gholfdag steun dierevriende

’n HOND word deur vrywilligers van die Cluny Animal Trust versorg.

ALIDA LOUW, ’n boervrou, hetverlede Woensdagmiddag (25/03)’n noue ontkoming gehad toe ’nweermagvoertuig byna in haarmotor vasgery het.Louw was op die Lindleypad

van Bethlehem af op pad na haarplaas. Sy wou die bus wat voorhaar gery het, verbysteek, maar’n konvooi weermagvoertuie hetvan voor af gekom.’n Troepedraer het buite

beheer geraak en op haar motorafgepyl. Die bestuurder het dievoertuig op die nippertjie weg­gepluk, maar het beheer daaroorverloor.Die voertuig het dwarsdeur ’n

sloot getrek, deur ’n doringdraadgery en in landerye tot stilstandgekom.

Maluti het by die weermagnavraag oor die voorval gedoen,maar teen druktyd is geenterugvoering nog ontvang nie. Naverneem word, is niemand ernstigbeseer nie.

Grootongelukvermy

LINKS: Adriaan Strauss (links),Springbokrugbyspeler, was diespreker op die opening van die Laer-skool Jordania se rugbyweek. Byhom is André Smith (middel), skool-hoof, en Charl Schuld, borg.

Foto’s: Lynda Greyling

BO: Rugbyspelers op die amptelikeopening van die Laerskool Jordaniase rugbyweek. Kry eerste

rugbyweekaan die gang

JUKSKEISPELERS van verskillende klubs oor die Oos-Vrystaat heenhet op Saterdag 23 Maart aan ’n jukskeitoernooi in Reitz deelgeneem.

GENIET DIE BUITELUG: Lede van die AfriForum-Bethlehem-takhet die kinders van die Charlotte Theron-kinderhuis (CTK) op ’nsafari-uitstappie na Wolhuterskop geneem. Hier is ’n paar van diekinders wat die dag in die buitelug geniet.

Page 3: Maluti 01 04 2015

MALUTI, WOENSDAG 1 APRIL 2015 3

JOSÉ DE MENDES en sy vrou, Marin, het verlede week spesiaal van Portugalaf gekom om Dinsdag (24/3) hul kleindogter, Makayla Erasmus, se gr. O-klasse oupa-en-oumadag by die Laerskool Jordania by te woon.

TWEE oumas, Hanlie Venter (tweede links) en Fransie Pretorius (regs), het dieoupa-en-oumadag saam met hul kleinkinders geniet. Die kleinkinders is vanlinks Nienke Venter, Richard Fulls en Carlin Venter.

HESRI SCHEEPERS, ’n gr. O-leerlingaan die Laerskool Jordania, se eenoupa en haar oumas het haar klas seoupa-en-oumadag bygewoon. Van linksis Marie Scheepers, Hester Kriek, Hesrien Johan Kriek.

MIEKE LE ROUXwas bevoorregom haar oumaen oupa, asookhaar ouma-grootjie, saammet haar by dieoupa-en-ouma-dag van die La-erskool Jorda-nia se gr. O’s tehê. Van links is,voor: HettieSchwim, Miekeen Zachie Ziets-man; agter: Jo-han Zietsman.

DIE gr. O’s van die Laerskool Jordania het tydens die oupa-en-oumadag vir hulgrootouers gesing en voorgedra.

IAN SMITH (middel) is hier saammet sy twee oumas, Ina Nel (links)en Dolores Smith, op die LaerskoolJordania se oupa-en-oumadag.

Kuier saammetgrootouers

9 Muller Street EastP O Box 551

BETHLEHEM9700

Tel: 058 303 5732Website: www.dihlabeng.gov.zaE-mail: [email protected]

X1PXA36H-MA010415

Page 4: Maluti 01 04 2015

4 MALUTI, WOENSDAG 1 APRIL 2015

Die krag van een woordROMEINE 6:19­23: “. . . Die dingewaaroor julle nou skaam kry . . .die uiteinde van dié dinge is diedood. Maar nou – julle is vryge-maak van die sonde . . . en dieuiteinde is die ewige lewe.”Ek wou die Saterdagmiddag

geniet. Die opgewondenheid vandie perdewedren wat aan diegang was, het deur my gejaag.Rondom my was skreeuende engillende mense, besig om hul perdaan te moedig. Skielik het ek ’nplukkie aan my baadjie gevoel. Ekhet omgedraai en in ’n jongmanse gesig vasgekyk. Hy het nadergetree en een woord in my oorgefluister: “Ewigheid.” Terselfder­tyd het hy ’n blaadjie in my handgedruk. Wat ’n vreemde opmer­king, het ek gesteurd gedink. Ekhet besluit om dit eenvoudig teignoreer. Ek kon nie ’n asblik siennie en het die blaadjie in my sakgeprop. Die wedren was nog aandie gang en ek het my aandagdaarop probeer vestig. “Ewigheid!”Ek het die perde vir die volgendewedren bestudeer en op eengewed. “Ewigheid!”Slegs ’n maand vantevore het ’n

vriend van my skielik gesterf. Ekhet nou aan hom gedink. Hy isnou in die ewigheid. Ek weet datas hy nog geleef het, sou hyvanmiddag saam met my by dierenbaan gewees het. Maar hy wasvanmiddag in die ewigheid. Dieewigheid is net ’n haarbreedte ver.Dit kos nie veel om die skeidslyntussen tyd en ewigheid oor te

steek nie. Ek het benoud beginvoel. “Ewigheid!”Ek het my huistoe gehaas en

die blaadjie wat die man gegeehet, gelees. God het my lief, hetek ontdek. Hy wil nie hê dat ekewig verlore moet wees nie, maardat ek ewig salig sal wees. Hy hetsy eie Seun, Jesus Christus, mysondestraf laat dra aan die kruis.Hierdie inligting het ek geken,want ek is ook ’n soort vankerkmens. Dit het nou egter virmy skielik ’n nuwe waarde gekry.Jesus het aan die kruis gesterf,sodat ek in die ewigheid geredkan wees. ’n Bekende teks wordaangehaal: “God het die wêreldso lief gehad dat Hy sy enigsteSeun gegee het, sodat dié wat inHom glo, nie verlore sal gaan nie,maar die ewige lewe sal hê.”(Joh.3:16)Ek het dit verstaan en ek het dit

geglo. Ek het by my bed geknielen met ’n eenvoudige gebedJesus Christus as my Verlosseraangeneem en sy versoenings­dood vir my toegeëien. Ek hetrustig gaan slaap. Ek het uit diedood in die lewe oorgegaan.– www.kragvirvandag.co.za

Jou beste isgoed genoeg

Lynda Greyling

NOG ’n Wêreldbekerkriekettoer­nooi het vir die Proteas enmiljoene Suid­Afrikaners in tranegeëindig. Die halfeindstryd teenNieu­Seeland was ’n riller.Soos menige Suid­Afrikaner het

ek ook vroegoggend krieketgekyk, opgewonde oor die lopieswat AB de Villiers en Faf duPlessis aanteken. Toe die spelweens reën gestaak is, is ekkantoor toe. Kort­kort het ekgewonder hoe dit met die Proteasgaan.My ma, wat nooit krieket kyk

nie, het wonder bo wonder gekyken net ná 11:00 kry ek ’n Whats­App met die nuus dat die Proteasverloor het. Later oor die nuus endie volgende dag sien ek hoehartseer AB en sy span is. Hullehet hul bes gedoen.Die afgelope week is ’n laersko­

lerugbyweek in Bethlehem gehou.Adriaan Strauss, bekende Spring­bokrugbyspeler, het tydens dieopening aan die seuns gesê hullemoet elkeen daarna streef om ’nwenner te wees.Op ’n keer het Strauss se span

verloor. Heyneke Meyer wens toená die tyd die spelers in diekleedkamer geluk. Strauss het

eers gedink Meyer maak ’n fout,want hulle het mos verloor totdathy besef het elkeen is ’n wenner,want elkeen het hul bes op dieveld gedoen.Ds. Rikus Hattingh se openings­

rede was oor rugby. Hy het sekerevergelykings getref tussen Chris­tenskap en rugby wat die seunsbeslis gemotiveer het om die weekin Bethlehem te geniet.Maar soos Strauss gesê het:

Die lekkerste is die nou – die tydsaam met jou spanmaats op dieveld, die tyd wat daar saamgekui­er kan word, tyd wat geniet word.Dit is die tye wat ’n mens die resvan jou lewe onthou.Die Proteas is wenners. Hulle

het hul bes gedoen en AB is ’ngoeie leier.Met die hokkie­, netbal­ en

ander sportgeleenthede wat hierplaasvind, is my wens dat elkeensal aanhou droom oor dit wat hyof sy eendag wil bereik.

Vier goue, maar ook hartseerjareTHYS VAN TONDER vertel vandie Oudskoliere­rugbyklub van2003 tot 2006.Die jaar 2003: In 2003 speel

Oudskoliere in die Oos­Vrystaat­se Platteland­liga. Hulle wen dieeerste liga en die Willie Crow­ther­trofee. Jan van Graan, eenvan die eerste Oudskoliere­spe­lers wat vir Oos­Vrystaat diensgedoen het, en sy vrou, Rita,sterf in ’n motorongeluk. Hy hetook vir Dorp gespeel.Die jaar 2004: Danksy Japie

van Wyk word Oos­Vrystaaterken as ’n amateur­span wat indie Plattelandse liga onder dievaandel van die Griffons speel.Oudskoliere lewer 14 spelers virdie span in die eindronde teenLadybrand. Afskeid word geneemvan Johan Klopper, bekend asKloppie, wat van 1986 (uitgesluit1997) tot 2004 die sekretaris van

die klub was.Die jaar 2005: Geskiedenis

word in die jaar gemaak toeOudskoliere die eerste anders­kleurige, Vusimuzi Twala, totsekretaris verkies. Hy het egternie lank diens gedoen nie enword deur Alwyn Shields ver­vang. Oudskoliere lewer in diejaar 19 spelers vir die Oos­Vry­

staatse Plattelandspan.Vier seuns van oud­Oos­Vry­

staatspelers, waarvan drieOudskoliere was, speel in dieOos­Vrystaatse Plattelandspan.Hulle is Henré du Toit (Ben duToit, Dorp), Alwyn Shields (AllieShields), Deon Schoombie (AttSchoombie) en Benji Momberg(Henk Momberg). In die jaar

speel Oudskoliere in die eindron­de van die Oos­Liga gelykopteen Vrede en deel die WillieCrowther­trofee. Tienie Greylingse broer, Niekie, ’n speler vanOudskoliere, is op 15 Apriloorlede.Die jaar 2006: In hierdie jaar

wen Oudskoliere die sewe­aan­’n­kant­, Collegians­ enHarrismith­toernooie. Hulle wenook die Oos­liga en die WillieCrowther­trofee. Die klub lewer18 spelers vir die Plattelandspan.

deur

Lynda Greyling

Geesgenoot

BAK jou eie Paasbolletjies. Jybenodig 1 kg koekmeel, 10 mlsout, 10 g kitsgis, 85 ml suiker,15 ml kaneel, 15 ml gemengdespeserye, 90 g botter (gesmelt),200 ml warm melk, een eier,250 g pitlose rosyne; glasuursel:100 ml water, 50 ml suiker, 60 mlmeel, 15 ml olie en 30 ml water.Sif die meel, sout, gis, suiker

en speserye saam in ’n grootbak. Meng botter, melk en eieren voeg by die droë bestanddele.Gooi nog warm melk by indiennodig en meng tot ’n stywe,kniebare deeg.Knie die deeg goed vir agt tot

tien minute of tot elasties. Voegrosyne by en knie tot deurge­meng.Plaas deeg in ’n bak wat met

olie gesmeer is en draai toe inkleefplastiek. Los dit in ’n warmplek om tot dubbel die volume terys – sowat 45 minute.Knie die deeg af en verdeel in

12 porsies. Rol elkeen in ’nnetjiese bolletjies. Plaas sesbolletjies in ’n 20 x 20 cm­pan (jybenodig twee panne) en laat ditrys vir 20 minute op ’n warmplek of weer tot dubbel dievolume.Verhit die oond tot 190 °C. Vir

die kruise, meng die meel, olieen water om ’n stywe pasta tevorm – voeg nog water by as ditte styf is.Plaas die mengsel in ’n

spuitsak en spuit netjiese kruiseoor die uitgerysde bolletjies.Bak dit vir 20 tot 30 minute of

tot goudbruin.Terwyl die bolletjies bak, kook

jy die bestanddele vir dieglasuursel saam vir tien minute.

Verf dit oor die bolletjies sodrahulle uit die oond kom.) Resep met erkenning aanSarie.

HESTER KRUGER, voorsitter vandie Kosmos-tak van die Vroue-Landbou-unie (VLU) in Bethle-hem, het met Lynda Greyling,redakteur van Maluti, gesels oorwat die VLU is.

DIE VLU is vir almal wat graagiets wil leer en interaksie met andermense wil ervaar. Die lede komeen keer per maand bymekaar.Verskeie onderwerpe word be­spreek en ’n spreker word volgensonderwerp genooi.Daar word ook aan kompetisies

deelgeneem en wenke en opbouen­de kritiek word uitgedeel. So leerons deur ons eie foute en dalk diévan ander, maar bowenal leer onsby dié wat weet hoe.’n Baie lekker atmosfeer heers by

Bethlehem­Kosmos en ’n lid wathaar aan die begin van 2014aangesluit het, Lorraine Roux,vertel soos volg van haar ervaringtot dusver:“As nuwe lid van die Kosmos­tak

wil ek graag my ervaring deel.“Ek was ’n werkende vrou tot my

aftrede twee jaar gelede. ’nVriendin wat saam met my afgetreehet, het my na ’n vergaderinggenooi. Ek het gegaan, maar wasskepties, want na my mening wasdie VLU net vir vroue wat uitste­kend kan bak, inlê, naaldwerk

doen, blomme rangskik en so meer.“Die oggend van die vergadering

het ek by die saal ingestap, myvoorgestel en elkeen wat daar was,het my hartlik verwelkom en dadeliklaat tuis voel. Ná die vergaderinghet ons lekker gesels, tee gedrinken verversings geëet. Ek het mydadelik as lid aangesluit en wasnog nie een dag spyt nie.“Ek het my kennis verbreed, my

talent ontdek en ontwikkel en myuitkyk op die lewe verruim. ’n Mensse ingebore minderwaardigheidge­voel word hier in ’n gevoel van

eiewaarde omgeskep. My vriende­kring het ook uitgebrei.“Wat kompetisies betref, hoef jy

glad nie te dink dat jy nie goedgenoeg is nie. Ek het my sommeruit die staanspoor ingeskryf inafdelings waarin ek gemaklik voel,byvoorbeeld vir gebak. Neem ’npaar stukke beskuit of ’n kolwyntjie,botterbroodjies en so meer saam.“Ons almal maak tog die een of

ander tyd ’n bietjie konfyt ofgebottelde beet of wat ook al virdie huis. Kyk watter punt jy kry – jysal verbaas wees. Kritiek is nieafbrekend nie, jy leer deur kritiek envolgende keer verbeter jy. As jygoed is met handwerk, skryf ietsiein. Beoordelaars is opgelei en helpons net om te verbeter.“By die VLU vergeet jy van jou

sorge en kan jy gesellig ontspan.“Ek kan met trots sê dat ek aan

die einde van 2014 die beker virdie nuweling met die meeste punteontvang het, al is ek allesbehalweperfek.“Enigeen wat in die VLU belang

stel, kan saam met ons kuier as jydie oggend vry is – of jy jonk ofoud is, ons wil jou graag ontmoet.“Ons vergaderings is elke tweede

Donderdag van die maand om09:00 in die saal van die NG kerkBethlehem­Oos. Dit duur totomstreeks 11:00.”

VLU bied hartsplek vir almal

HESTER KRUGER, voorsitter vandie Kosmos-tak van die Vroue-Landbou-unie (VLU) in Bethle-hem.

KRY al jou bestanddele reg. SIF meel, sout, gis, suiker enspeserye saam in ’n groot bak.

KNIE die deeg goed. LAAT die deeg rys.

PLAAS bolletjies in pan. JOU eie Paasfeesbolletjies.

Smul aanbolletjies

Page 5: Maluti 01 04 2015

MALUTI, WOENSDAG 1 APRIL 2015 5

1191774_390x198

In Gauteng, Free State, North West, Mpumalanga, Limpopo and Northern Cape. ExcludesExpress and Northam Local store. Buy-aid cards not accepted at the following stores: Vanderhof,Northmead, Rosettenville, Elspark, Hoedspruit, Dobsonville and Sharon Park. Promotional stocksare limited. Prices include VAT,where applicable. smart shopper terms and conditions apply. No traders. E&OE. Selected productsmay not be available at all stores. Visitwww.picknpay.co.za, or call 0800112288.Cellphone rates apply.

PRICESVALID31MARCH -6APRIL 2015AT PICK N PAY SUPERMARKETS ANDHYPERMARKETSSA E

Also at HYPERMARKETS

OUTOF CASH?Spend your pointsSwitch points to cash back on your card atthe kiosk or on thePicknPayMobileAppTerms and conditions apply.

Selected products on this page have been styled for photography

Buyany6andget thecheapest one

FREEVALID31MARCH-5APRIL2015

Excluding candy-coated or marshmallow eggs.For terms and conditionsvisit www.picknpay.co.za

SaskoEverydayPremiumWhiteBread 700g

1020PnP Fresh ChickenBraaipack 8s or 16sPer kg

R35Flora Fat Spread1kg Tub orPro-Activ 525gAssorted Each

3690

SeaHarvestHakeMedallions 450g

3490

Simba Lay’sPotato ChipsAssorted 125g

2190BUYANY 2FOR

FRESH

cted products onn this page have been styled for photography

PnP UncookedRoast Leg ofLamb Per kg

R89

BUYBOTHFOR R50

BEST BUYKellogg’s Corn FlakesValue Pack 750g andAll-Bran Flakes 500g

+

Includes traditional, chocolate, raisin-free and cranberry.

5xpointsonall hotcrossbuns

Simply swipe your card to get your points

PnP Traditional HotCross Buns 6s

1295

BrookesOrosOriginal OrangeSquash 2 Litre

2190

3BOTTLEDEALSUPTO30%OFF

ESVACK NCRMARM

EAL

FF

L 201AND

ALIDN PAYARKE

LS

APRILETS A

31MARCH -6AY SUPERMARKEETS

VALID23MARCH-6APRIL

R139

Four Cousins Red,White or RoséAssorted 1.5 Litre

3FOR

Alcohol Not for Sale to Persons Under the Age of 18.Drink Responsibly.

Omo Auto Washing Powder 2kg FlexiBag, Liquid Detergent 1.5 Litre or UltraConcentrated Liquid 900ml Each

4290

5890BEST BUY

Per Box

BeaconMarshmallowEggs 48s

ON EVERYTHING BABYAT PICK N PAY THIS APRIL

CuddlersNewbornDisposable NappiesValue PackPer Pack

10490

Size 2....................44s R2.39Size 3................….52s R2.02Size 4................….50s R2.10Size 4+..................48s R2.19Size 5................….44s R2.39

PRICEPERNAPPY

Pampers Active BabyDisposable NappiesJumbo Pack Per Pack

17990

Mini.......................94s R1.92Midi.......................82s R2.20Maxi......................68s R2.65Maxi+....................62s R2.91Junior................….58s R3.11Extra Large............54s R3.34

PRICEPERNAPPY

EUGENIE-MAY BOTHA, dogter van Eugeneen Madeleine Botha van Bethlehem, is ver-lede naweek as die beste student in haar-kappery aan die Tina Scholtz-akademie inPotchefstroom aangewys. Sy werk nawekeen vakansies by Hair Beyond Beauty ensal volgende jaar haar praktiese opleidingdaar doen.

PAASFEES is die belangriksteChristelike fees, want dan herdenkChristene die kruisiging en opstandingvan ons Here Jesus.Die datum waarop dit gevier word,

wissel elke jaar omdat dit in dieChristelike kerke elke jaar op ’nSondag gevier word en omdat diedatum nie deur die (gewone) Gregori­aanse kalender bepaal word nie, maardeur die maansiklus. Paasfees wordop volmaan gevier.Die eerste Paasfees (Jesus se

opstanding) het met die Joodse Pasgasaamgeval. Die Joodse kalender is ’nmaankalender en daarom het Pasga(en Paasfees) nie ’n vaste kalender­dag op die gewone kalender nie.Die reëling oor wanneer Paasfees

gevier word, dateer terug na dieKonsilie van Nicea in 325 n.C. Diekonsilie het besluit om Paasfees altydop ’n Sondag te vier – oor die wêreldheen. Om dié dag maklik vooruit tebereken en nie afhanklik te wees vandie maansiklus nie, het hulle tabelleopgestel om die datum te bereken. Indie daaropvolgende paar eeue is diétabelle gereeld aangepas omdat dieJuliaanse kalender gebruik is. In 1582het pous Gregorius XIII die Juliaansekalender hersien en ook ’n nuwePaasfeestabel opgestel. Een van diegroot veranderinge wat hy ingebringhet, is die skrikkeljaarreël.Geleidelik het die Gregoriaanse

kalender wêreldwyd inslag gevind inWesterse lande, terwyl die OosterseOrtodokse kerke steeds die Juliaansekalender gebruik om die datum virPaasfees te bereken. Daarom verskildie Paasfeesdatum in Westerse kerkeen Oosterse tradisies. Die algemenereël is Paasfees val op die eersteSondag ná die Pasga­volmaan, ofteweldie eerste volmaan wat volg op dielente­dag­en­nagewening (by ons dieherfs­dag­en­nagewening). Dié vol­maan is nie die astronomiese volmaannie, maar ’n kerklike volmaan (berekenmet die tabelle) wat min of meer dieastronomiese maankalender volg.Die kerklike reël is: Paasfees val op

die eerste Sondag wat volg op dieeerste kerklike volmaan wat op of nádie dag­en­nagewening val. Hierdiekerklike volmaan is die 14de dag nánuwemaan. Die dag­en­nagewening isop 21 Maart vasgestel. Dit betekendat Paasfees nooit voor 22 Maart oflater as 25 April kan wees nie.Berekening van die Paasfeesdatum:

Die reël is dat Paasfees op die eersteSondag ná die eerste kerklike vol­maan wat op of ná 21 Maart val,gevier word. – Bron: www.toring-kerk.co.za

Só worddatumbepaal

Aangewys as beste

Page 6: Maluti 01 04 2015

6 MALUTI, WOENSDAG 1 APRIL 2015

Witteberg,JF slaagsDIE Hoërskool Witteberg hetop 21 Maart kragte teen dieHoërskool Jim Fouché vanBloemfontein gemeet.Wedstryde op die hokkie­,

netbal­ en rugbyveld isgespeel en op alle terreinehet goeie sportmangeesgeseëvier. Hierdie vriend­skaplike derby tussen dieskole het op Witteberg setuisveld plaasgevind. Veral opdie rugbyveld het die spannebaie goed teen mekaaropgeweeg.Die hoofwedstryd was ’n

naelbyt­70 minute. Witteberg,wat in ’n stadium met net 13spelers gespeel het, het met23­17 voorgeloop nadat hyvir ’n groot deel van diewedstryd met 6­17 agter was.Jim Fouché het egter in

die laaste minute punteaangeteken om die wedstrydmet 24­23 te wen. Die uitslae

van die ander wedstryde lykis soos volg:Hokkie: Meisies: eerste

span wen: 5­1; tweede spanwen: 5­0; derde span verloor:1­2; vierde span verloor: 0­1;o.16A (meisies) wen: 8­2;o.16A (seuns) verloor: 0­4;o.16B wen: 2­0; o.14A wen:3­1.Netbal: eerste span wen:

34­26; tweede span wen:16­12; derde span verloor:21­27; vierde span wen:17­11; vyfde span wen:20­12; o.16A wen: 15­14;o.15A wen: 17­12; o.15Bwen: 28­5; o.14A wen: 12­9;o.14B wen: 20­5; o.14C wen:20­14.Rugby: eerste span

verloor: 23­24; tweede spanverloor: 5­10; derde spanspeel gelykop: 14­14; o.16Averloor: 17­21; o.15A wen:7:0; o.14A wen: 12­5.

DANIELLEMARAIS kry die bal van Alizna Cilliers in die wed-stryd teen Jim Fouché. Foto’s: Verskaf

JANADE VILLIERS vanWitteberg gryp die bal voor haar JimFouché-verdediger. Witteberg se eerste span het die wed-stryd teen Jim Fouché met 34-26 gewen.

AGT atlete van die Maluti-Hooglandskool is vir die Vrystaatspan gekies wat gedurende die vakansie aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap vir leerlingemet spesiale onderwysbehoeftes (LSOB) gaan deelneem. Van links is, voor:Makyla Diedericks (hoogspring, verspring en spiesgooi), Bonang Khambula (diskusgooi, 100 m), Jessica Cohen(diskusgooi) en Modula Mofokeng (100 m en 200 m); agter: Albertus van Niekerk (beampte), Kamofielo Hasberg(hoogspring), HencoKonig (diskusgooi), ThembaKwebu (hoogspring), SimangaNgozo (spiesgooi en hoogspring)en Tiaan Labuschagne (beampte).

Gekies vir Vrystaatspan

TE KOOP

ALLERLEI

1655

ALLERLEI

1845

GRANITE & MARBLE:Kitchen tops, vanities, barcounters, etc. Bethlehem.Tel. 058 303 4840/082 807 7456.

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

Veronica is op soek nawerk as huishulp, hetondervinding. Ma. - Sa.Eng. en Sesotho. SkakelVeronica 071 903 8058.

GESOEK

3601

Leading Financial Service Company requires aegional Sales Consultant (FS & KZN area) witha relevant qualification gained in the FinancialServices industry:

• First level Regulatory Exam• 30 FAIS credits -Personal lines• 60 FAIS credits - Commercial lines

Applicant must be based in Bethlehem or Bloemfonteinand must be willing to travel on a regular basis.

Duties:Target driven: Ensuring sales targets are met in theregionBringing in and monitoring sales leads and trendsBuilding relationships with business partners

Must have own cellphone as well as a reliable vehicle.

Salary:Market related salary with cellphone allowance, travelallowance & commission.

Please fax CV (no longer than 3 pages ) to:0866 341 927 by no later than 8 April 2015.

Should you not receive feedback from us within 7 daysof your application, then kindly please consider your

application as unsuccessful.X1PXDREW-MA010415

Dr.DJBezuidenhoutDr.DJBezuidenhoutTandartsTandarts DentistDentistNoNood: 07od: 071 98200081 9820008

De Leeuw straat 4,

TelTel: 058 3: 058 303 510203 5102

Bethlehem Mediese SentrumX1PLLBV1-MA010415

SOEK, KOOP, VERKOOP

Page 7: Maluti 01 04 2015

MALUTI, WOENSDAG 1 APRIL 2015 7

SOLOMONS MICA in Bethlehemis die wenner van Maluti sedienskompetisie vir besighede indie afdeling vir vriendelikste enbehulpsaamste personeel.Solomons was een van die

besighede wat benoem is vir diekompetisie en wat toe ookdaaraan deelgeneem het.Die kompetisie is van 25

Februarie tot 25 Maart gehou,met twee uitdunrondes en toe dieeindronde. Enslins Bethlehem hetdie stemme getel en aan Malutideurgegee.Solomons Mica het gewen in

die afdeling vir die viendeliksteen behulpsaamste besigheid.Klante is dit eens dat elke

afdeling van Solomons ’n plesieris om te besoek.Personeel is altyd gereed om

te help en só puik diens aanklante te lewer.Gerard de Boer, eienaar, sê hy

en sy bestuur en personeelbedank al die klante vir hulvolgehoue, lojale ondersteuning.

Solomons-personeel vriendelikste

SOLOMONS MICA in Bethlehemse vriendelike personeel is vanlinks, voor: Ruhan Smit, JuliasTlali, David Mazibuko, Colin vanSchalkwyk en Jurie Swart; mid-del: Jannie van Wyngaardt, Nata-sha Alberts, Susan Swartz, Jac-keleen Gewers, Urmilla Olivier,Alinah Mokoena en Susan Jansevan Rensburg; agter: JaysonGanter, Lefa Sechele, Niel Claas-sen, Albert Tshabalala, GeraldMotseremeli, George Buthelezien Gerard de Boer (eienaar).

Page 8: Maluti 01 04 2015

SportSportKoerant met hart The paper with heart

SportSportKoerant met hart The paper with heartI

SINCE the Smiling TigerBoxing Club in Bethlehemopened a few years ago, var­ious other boxing clubs inthe Eastern Free State werestarted.One opened in Warden

and more recently in PaulRoux.The one in Senekal has

been in existence for quite awhile.Boxers from these clubs

participated in a tournamentat Thabo Thokoza on Satur­day (21/3).From the start in the 25 kg

division, it was clear that theSmilingTiger boxerswere farmore experienced.Jabu Khumalo, trainer of

the Warden boxers told Mal-uti that his boxers did nothave that much experienceand that it was a wonder­ful tournament for them togain experience.The Free State tourna­

ment will be held in Senekalin a few weeks’ time and forthese boxers Saturday’sevent was a wonderful op­portunity to hone their skills.

Boxers hone skillsBoxers hone skills

VUSI MZIZI (left)from Smiling Ti-ger in actionagainst Thembi-so Motaung fromPaul Roux. Mziziwon.Photos: Lynda Greyling

MALE THUMIMAKWE (left) and Moeketsi Stuurman during their boxing match held at Thabo Thokoza onSaturday (21/3).

VUSI RINI fromSenekal BoxingClub in actionagainst ThaboMay-wamawafrom the SmilingTiger Club justbefore rain stop-ped the match.

OOS-VRYSTAATSE jukskeispelers wat gekies is om aan die Suid-Afrikaanse toernooi te gaan deelneem, is van links, voor: Kotie vanDeventer (Frankfort), Sarie Taljaard (Reitz) en Piet van Niekerk(Reitz); agter: Dawie van Niekerk (Kestell), Hennie Oosthuizen(Frankfort), Linda van Niekerk (Kestell), JacoGroenewald (Kestell),Nic van Stryp (Reitz) en Hennie van Zyl (Reitz).

AGT van die 11 lede van dieBethlehem­hengelaarsverenigingwat aan die provinsiale proewedeelgeneem het, het dieVrystaatspan op die Suid­Afri­kaanse kampioenskappeverteenwoordig.Hans Kleynhans en Frikkie

van Jaarsveld het in onderskei­delik die A­ en B­afdeling virmeesters by die Bloemhofdamdeelgeneem.Frikkie het ’n uitnodiging

gekry om aan die mini­proewedeel te neem en is die tweedeopvolgkandidaat op die kortlysvir die Suid­AfrikaanseVarswateroewerhengelfederasie(SAVOF) se B­span vir mees­ters.Jano Karelsen het aan die

junior Suid­Afrikaanse kampi­oenskappe by die Bloemhof­dam deelgeneem en die

Vrystaat se B­span verteen­woordig.Hy het ook ’n uitnodiging na

die mini­proewe gekry en is indie SAVOF se B­span virjuniors ingesluit.Cherise Mostert, Ilonke

Lawrence en Ernesta van derWalt het aan die Suid­Afrikaan­se vrouekampioenskappe bydie Bloemhofdam deelgeneemen onderskeidelik die Vrystaatse A­ en Ernesta die B­spanas reserwe verteenwoordig.Ilonke het ’n uitnodiging

gekry na die mini­proewe en isin die SAVOF se A­spaningesluit.Thys Booyens en Bielie van

der Walt het die Vrystaat seB­span op die senior Suid­Afri­kaanse kampioenskappe by dieGrootdraaidam naby Standertonverteenwoordig.

Hengelaars gooiin Vrystaat-span

Laat skeie in SAtoernooi klap

Besoek Maluti seFacebookblad en geselssaam oor nuus ensport in jouomgewing.

OFFICE SPACE TO LET• 3 Offices

* Office 1: 25 m²* Office 2: 16 m²* Office 3: 9 m²

• Male and Female bathrooms

• Kitchen (with all appliances)

R90 / m²Water and Electricityincluded

Phone: 058 303 5411• Immediately available

BETHLEHEM

X1PXE9UW-MA010415